Successfully reported

Barrister House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg.
Huisreëls

Die Jacuzzi is beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n addisionele koste vir ontsmetting, vul en verhitting. Dit sluit ook 'n linnekoste in. Dit is nie beskikbaar gedurende die winter nie.

Beurtkrag en/of waterbeperkings kan die beskikbaarheid van die Jacuzzi beïnvloed.
Ontsmettingsprosedures is in plek en kan beteken dat die Jacuzzi nie beskikbaar is vir besprekings op kort kennisgewing nie.

Huishouding is beskikbaar van Maandag tot Saterdag, uitgesluit openbare vakansiedae.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 200
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 5 200
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 241, Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCaKwU1LirRDCcZKZaUAVWGeQytNGvU5HrsgfbfwhUoFcRJlEB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 10 mense 15 5 1 5 Stand 241 Clarens Golf and Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.512359454441 28.433496952057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang