Successfully reported
+33

Bartholomeus Klip Farmhouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Elandsberg Farm, Hermon, 20 km from Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 636 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bartholomeus Klip Farmhouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat volpension en selfsorgverblyf bied; en is geleë op 'n werkende skaap- en koringplaas by die Elandsberg Natuurreservaat, in die Riebeekvallei, 25 minute se ry vanaf Riebeek Kasteel.

Daar is 4 dubbelkamers met privaat badkamers in die goed gemeubileerde plaashuis, en 2 aparte suites buite, elk met sy eie afgesonderde stoep wat oor die veld en na die berge kyk. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed; toegerus met kraakvars katoenbeddegoed en elegante materiale. Komplimentêre toiletware is beskikbaar in die Victoriaanse-styl badkamers.

Wild Olive House is 'n kindervriendelike huis wat uit 3 slaapkamers en 'n aangrensende kothuis bestaan wat 6 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. The Heron House bestaan uit 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders. Elke huis het 'n goed toegeruste kombuis, 'n privaat tuin, swembad, groot skaduryke stoep en buitebraaigeriewe.

Ontbyt en ander maaltye word van plaaslike produkte gemaak, en word bedien in die restaurant op die perseel genaamd The Conservatory, is vol oggendsonskyn tydens ontbyttyd, en saans skep sagte kerslig 'n romantiese atmosfeer vir diners wat die fynproewers-aandete geniet. High tea, met sy heerlike verskeidenheid soet en sout keuses, is 'n spesialiteit van die plaashuis.

Die restaurant is oop vir middagete, met 'n weeklikse wisselende 3-gang-spyskaart met verwelkomingsdrankies en tee of koffie. Die plaas bied ook 'n verskeidenheid doendinge, asook in die omliggende Kaapse Wynlande en Weskus-area. Die gastehuis is ideaal vir oordeelkundige reisigers, wat die rus en vrede sal waardeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Elandsberg Farm, Hermon, 20 km from Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bartholomeus Klip Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 636
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 636
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 636
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Elandsberg Farm, Hermon, 20 km from Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlOGZjMTNkLWFmOTYtNGRkOC1hYTQ5LTI0YWY3NWViOTE5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 636 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Elandsberg Farm Hermon 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.47219797175 19.038587808609
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang