Successfully reported
+33

Bartholomeus Klip Farmhouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Elandsberg Farm, Hermon, 20 km from Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 636 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bartholomeus Klip Farmhouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat selfsorgverblyf of verblyf wat alles insluit bied. Dit is op 'n skaap- en koringplaas by die Elandsberg-natuurreservaat, in die Riebeekvallei, 25 minute se ry vanaf Riebeek Kasteel.

Daar is 4 dubbelkamers met privaat badkamers in die goed gemeubileerde plaashuis, en 2 aparte suites buite, elk met 'n privaat stoep wat oor die veld en op die berge uitkyk. Die kamers het of 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed met katoenlinne en luukse materiaal. Gratis toiletware is beskikbaar in die Victoriaanse-style badkamers.

Wild Olive House is 'n kindervriendelike huis met 3 slaapkamers en 'n aangrensende huisie met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die Heron House het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders. Elke huis het 'n goed toegeruste kombuis, 'n privaat tuin, swembad, groot stoep en braaigeriewe.

Ontbyt en ander etes word gemaak van plaaslike produkte en word bedien in die restaurant, The Conservatory, op die perseel. High Tea is 'n spesialiteit van die plaashuis.

Die restaurant is oop vir middagete, met 'n 3-gangmaaltyd wat weekliks verander. Verwelkomingsdrankies en tee of koffie is beskikbaar. Die plaas bied ook 'n verskeidenheid doendinge, sowel as in die omliggende Kaapse Wynland en Weskus. Die gastehuis is ideaal vir gesogte reisigers, wat die rus en stilte sal waardeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Elandsberg Farm, Hermon, 20 km from Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bartholomeus Klip Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 636
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 636
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 636
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Elandsberg Farm, Hermon, 20 km from Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlOGZjMTNkLWFmOTYtNGRkOC1hYTQ5LTI0YWY3NWViOTE5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 636 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Elandsberg Farm Hermon 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.47219797175 19.038587808609
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang