Successfully reported

Bauhenia Potchefstroom

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Eleanor L
1 nag
5.0
Aug 2025

Excellent, comfortable and convenient. It was lovely. The room was amazingly clean and well stocked. The staff were friendly and accommodating. The breakfast was also excellent. I have no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoretha F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie lekker, heerlike groot kamer, vriendelike verwelkomende personeel, heerlike ontbyt. Pragtige historiese huis dateer uit die 1800's. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal definitief weer hier oorslaap. Baie stil en rustige nostalgiese ou huis met baie karakter sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
1 nag
5.0
Jul 2025

Rustig en vol vrede. Dit was aangenaam om van hulle geriewe gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriette L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasties, mooi, skoon en baie gasvrye personeel. Die personeel en eienaars van Bauhenia is ongelooflik gasvry. Niks is vir hulle te veel moeite nie. Hulle het ons so welkom laat voel en was aanpasbaar by ons behoeftes rondom ontbyt. Hulle het selfs vir ons ontbyt as padkos ingepak die laaste dag. Ons sal beslis nooit weer elders tuisgaan as ons in Potch is nie. Ek kan hierdie gastehuis aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhold R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wen had an enjoyable stay at Bauhenia and would visit again. It was an overnight stop and we had everything that we needed. The accommodation was homely and sufficient provision was made for the anticipated cold night. The breakfast was on time and well presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderlik! Al was dit 'n vinnige oorbly, het ons baie lekker en gemaklik gebly. Lekker, baie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Comfortable. Warm customer care. Delicious breakfast. Chantel, Angie and the rest of the team go out of their way to make your stay comfortable. The customer care, warmth of staff and comfortable accommodation were perfect for my 2-night business trip. Hope to see you all again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jayde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Beyers Naude, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcem3pfYpoZEDWyT9ytBnbEOWdDPkFLz1zsNk59noKwRbnTNorQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 36 Beyers Naude Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.707774 27.091719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang