Baviana Beach Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R799 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Baviana Beach Lodge is eksklusiewe verblyf wat 'n uitsig oor die waters van Jacobsbaai bied. Die lodge het 'n pragtige uitsig en is reg teen die seefront.
Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eenhede het ook privaat ingange. Elke kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Jacobsbaai is goed geleë vir gaste wat hou van watersport. Dit is naby Saldahnabaai, 'n bekende seilplankry-venue wat seiljagvaarte vanaf die hawe bied. Die Langebaan-strandmeer is ook bekend vir waterski, jetski en valskermsweef en is nabygeleë. Alhoewel Jacobsbaai nie sy eie gholfbane het nie, kan gaste wat 'n rondte wil speel dit by 3 bane in 'n radius van ongeveer 15 km doen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 18 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Baviana Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang