Baviana Beach Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Okt 2025 tot 1 Des 2025.
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Okt 2025 tot 1 Des 2025.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Okt 2025 tot 1 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Meeuw
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolf,b roodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Jutten
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolf,b roodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Malgas
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolf,b roodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Dassen
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolf,b roodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Pelican
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolf,b roodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Linne, badhanddoeke en haardroërs word voorsien. Sonpanele is in plek vir beurtkrag. Toesluitmotorhuise is beskikbaar met vooraf reëling. Inklok- en uitklokdienste word nie toegelaat op 25 en 26 Desember, 31 Desember of 1 Januarie nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 18 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang