Bay Ridge 7
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Dolphin Crescent, Willard's Beach, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 800R1 543 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bay Ridge 7 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks naby Willard Beach, Ballito. Dit is naby die strande en die Willard-getypoel, wat dit ideaal maak vir diegene wat 'n kusvakansie soek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi. Gaste moet asb. met hul eie aanmeldbesonderhede gebruik om programme te stroom.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en draagbare braaigeriewe, met 'n uitsig oor die tuin. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, tuine en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 105
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 53 Dolphin Crescent, Willard's Beach, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bay Ridge 7 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Dolphin Crescent, Willard's Beach, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang