Bay View Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Abelia Street, Heldervue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bay View Gastehuis is in Heldervue, Somerset-Wes, geleë en bied kamer-alleen akkommodasie, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom bied gerieflike toegang tot die N2- en R44-snelweë.
Verblyf bestaan uit 7 kamers met lugversorging, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers bied panoramiese uitsigte oor die omliggende berge, Valsbaai, Gordonsbaai, Strand, Kaappunt en die Helderberg-kom.
Die gastehuis bied standaard dubbelkamers sowel as gesinseenhede wat 3 tot 4 gaste kan akkommodeer. Veilige parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar.
Let asseblief daarop dat Bay View Gastehuis nie braai- of kombuisgeriewe het nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 21 Abelia Street, Heldervue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink Bay View Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Abelia Street, Heldervue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang