Successfully reported

Bayside Luxury Studios

Studio 1
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, Snappy Chef, broodrooster en koffiemasjien toegerus. Daar is 'n gemaklike sit-area wat lei na 'n balkon met braaigeriewe, 'n sit-area en 'n see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Die woonstelle is op die boonste verdieping met trappe wat daarna lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio 2
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke word verskaf. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, Snappy Chef, broodrooster en koffiemasjien toegerus. Daar is 'n gemaklike sit-area wat lei na 'n balkon met braaigeriewe, 'n sit-area en 'n gedeeltelike see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Die woonstelle is op die boonste verdieping met trappe wat daarna lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Korhaan Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ecc42ac8dc81a1242d1b7de3aed28d418f6537e0105fc54831f9f52d24021899d7ce1f95d5ca2b31e226f0212fd7a0ace6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 2 Korhaan Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -32.973785205484 17.886258743212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang