Baystay 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Grant Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 999 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Baystay 2 is 'n stylvolle woonstel op die eienaar se eiendom in Mosselbaai, stapafstand van Santos-strand.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl 'n aparte toilet ook beskikbaar is vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ingesluit.
Buite kan gaste maaltye buite geniet op die gemeubileerde patio met 'n braai-area. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Mosselbaai-hawe 1.9 km weg en die Oestervanger-roete is 2.4 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 65 Grant Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Grant Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang