Successfully reported
+23

Bayview Studio with Ocean View

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Palace Hill, Bayview, Simonstown, 7995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bayview Studio with Ocean View is 'n stylvolle ateljee-eenheid met onberispelike uitsigte in Valsbaai in die Kaap se Suid-skiereiland.

Dié selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die slaapkamer beskik oor 'n dubbeldagbed wat 2 ekstra gaste kan akkommodeer indien nodig en het oorgenoeg kasspasie.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuisie lei na die agterkant van die erf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het volle toegang tot 'n uitsigdek wat met ongelooflike uitsigte oor Valsbaai spog. Dié eiendom is naby talle besienswaardighede en fietsryroetes wat maklik vanaf die voorstoep toeganklik is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 2

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Neil K
Saam met lewensmaat
5.0
Great view, peaceful. This was the best stay I have had for a while. The place is stunning, and the view from the unit is breathtaking....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sandi T
Saam met lewensmaat
5.0
Classy with beautiful views. Stunning views, beautifully appointed, clean and easy access to restaurants and shops. The host was on sit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Denise R
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. We had the best time ever. Saw whales every day. The host was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Charles M
Besigheidsreis
5.0
Dit was vir ons baie opvalend oor hoe stil en rustig die area is. Ons het baie lekker gebly en geslaap.
Jun 2024
Renata K
5.0
Relaxing and peaceful! Very comfortable unit!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Darren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 48 Palace Hill, Bayview, Simonstown, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview Studio with Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Palace Hill, Bayview, Simonstown, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5920374003b63829a18591713404b1e8153f2ef2be515b85219d12e833bb62badb0caf0a06b2bd7d48768b205a041b27a449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 48 Palace Hill Bayview 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1862442 18.4241164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang