Successfully reported

B&B at 9.Libertas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Danadia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

It was blessed! My son and I had a wonderful stay! The owners are friendly and professional. The breakfast was absolutely delicious! A very beautiful BnB with a beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Gasvry, netjies, skoon en vriendelik. Beslis, Derrick-hulle het my tuis laat voel en ontbyt was 'n bonus. Ligging was perfek en naby sakesentrum geleë. Mooi natuurskoon in en om die gastehuis. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean C
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie aangename verblyf wat aan al my behoeftes voldoen het. Ek het vir werk gereis. Die kamer is koel met voldoende werksfasiliteite, insluitend WiFi. Die omgewing is pragtig en ontbyt heerlik. Ek sal 9 Libertas definitief weer gebruik en kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Like staying with extended family. My daughter and I stayed at the B&B at 9 on Libertas for 4 weeks in February 2025, and I cannot thank Elbie and Derrick enough for their friendly and considerate support in difficult circumstances. They went above and beyond what you would expect from guesthouse owners, and it felt more like staying with extended family. Everything is spotlessly clean, the neighbourhood is safe and quiet, yet a short drive to the University and centre of town, and Elbie cooked us the most beautiful breakfast every morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanie T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Gemaklik en tuis gevoel. Ons het baie lekker tuisgegaan. Eienaar en sy vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt was ingesluit. Kamer is uitgerus met alles wat mens nodig het. Yskassie, mikrogolf, koffiemasjien, TV. Baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan L
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Gemaklike verblyf in keurige gastehuis. Wonderlike verblyf in 'n stil deel van Stellenbosch, maar tog baie naby aan alles. Netjiese en gemaklike kamer, heerlike ontbyt, baie gasvrye ontvangs en mooi versorgde tuin. Die kamer is apart van die huis, wat privaatheid bied, en die glasdeur maak in die mooi tuin oop. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflike verblyf in stil Stellenbosch woonbuurt. Baie gerieflike ligging in 'n stil woonbuurt. Kamer goed toegerus met 'n klein yskas en koffiemasjien. Heerlike ontbyt! Vriendelike gasheer en gasvrou en sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Comfortable and very enjoyable too. It was very good. The room was comfortable, and the people were friendly and helpful. The breakfast was very tasty, and the suburb was just right for my purposes. I hope to go back again next year for the same event.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stil omgewing met goed toegeruste kamer. Kan hierdie akkommodasie aanbeveel. Gemaklike gasheer en -vrou wat ons dadelik laat tuis voel het. Goed ingerigte en baie netjiese plekkie met veilige parkering. Ontbyt is geurig en bediening is vinnig en flink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Derrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Libertas Road, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa6e825a76f4ab9f686a9445fbf4f38169fca00c829939deace2fefd828011a2c896a4012378d536646381c8f829e4a6a690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 9 Libertas Road Karindal 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936598859499 18.887186268682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang