Successfully reported
+37

Siblings Guesthouse

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Siblings Guesthouse is in Heidelberg geleë, net 800 m vanaf die N2 Engen 1stop en Astron, 'n lieflike klein dorpie in die Wes-Kaap geleë naby die suidkus op die N2-hoofweg sowat 274 km oos van Kaapstad. Slegs 35 min vanaf Witsandstrand en 1 uur se ry na Mosselbaai.

Gaste het 5 eenhede om van te kies. Die dubbelkamers is geskik vir 3 gaste en die kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Dorm 1 het slaapplek vir 5 gaste en Dorm 2 is geskik vir 4 gaste.

Al die kamers het kombuise wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word aangebied met komplimentêre WiFi en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Sonwabile S
Besigheidsreis
5.0
Good, I would come back again. Very good and the place is clean. They must just put a sink basin for washing dishes, not a dishwashing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Leandra S
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly, safe and fun. The stay was nice. The manager of the place was friendly and the WiFi and parking area were safe and nice. I wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Shannon W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons het baie lekker gebly, rustig geslaap, geen probleme of moeilikheid. Sal definitief weer daar bly. Well done Collin, thank you for a home ...
Sien meer
Jul 2024
Jorgina D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Absolutely peaceful, pleasant, safe, and very neat guest house. The owner was extremely helpful and polite.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Franco M
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker. Veral die baie vriendelike klientediens wat ek ontvang het. Oortrefend lekker️.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 37 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Siblings Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfde481d6bc38ac8d76dab0f534028cd1e92b8814f50c34f01361f5806c239157026d52dc01fa3f0549a81800a4628322d012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 37 Eksteen Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -34.093418083908 20.958524171619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang