Successfully reported
+37

Siblings Guesthouse

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Siblings Guesthouse is in Heidelberg, net 800 m van die N2 Engen 1stop en die Astron. Heidelberg is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap naby die suidkus langs die N2 sowat 274 km oos vanaf Kaapstad, en net 34 km vanaf Witsand se strand en 1 uur se ry van Mosselbaai af.

Daar is 5 eenhede waarvan gaste kan kies. Die dubbelkamers bied slaapplek aan 3 gaste en die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Die eerste slaapsaal het slaapplek vir 5 gaste en die tweede slaapsaal het slaapplek vir 4 gaste.

Al die kamers het kombuise wat met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Sonwabile S
Besigheidsreis
5.0
Good, I would come back again. Very good and the place is clean. They must just put a sink basin for washing dishes, not a dishwashing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Leandra S
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly, safe and fun. The stay was nice. The manager of the place was friendly and the WiFi and parking area were safe and nice. I wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Shannon W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons het baie lekker gebly, rustig geslaap, geen probleme of moeilikheid. Sal definitief weer daar bly. Well done Collin, thank you for a home ...
Sien meer
Jul 2024
Jorgina D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Absolutely peaceful, pleasant, safe, and very neat guest house. The owner was extremely helpful and polite.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Franco M
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker. Veral die baie vriendelike klientediens wat ek ontvang het. Oortrefend lekker️.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 37 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Siblings Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfde481d6bc38ac8d76dab0f534028cd1e92b8814f50c34f01361f5806c239157026d52dc01fa3f0549a81800a4628322d012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 37 Eksteen Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -34.093418083908 20.958524171619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang