Successfully reported

Be My Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Craig D
1 nag
5.0
Sep 2025

Peaceful, spotless, and perfectly located — an unforgettable stay with amazing service. My friends and I had the most amazing time at Be My Guest Lodge – it honestly exceeded all our expectations! From the moment we arrived, we were welcomed with warm hospitality and genuine care. The staff were incredibly friendly, attentive, and always ready to assist with a smile, making us feel right at home. The lodge itself is an oasis – beautifully maintained, spotless, and surrounded by lush greenery that gives it a peaceful, tropical vibe. The pool area was a favourite of ours. Each room was immaculately clean, comfortably furnished, and thoughtfully laid out. We felt safe and secure throughout our stay, which made it even more relaxing. The location is absolutely ideal – just minutes from the beach, restaurants, and shops, yet tucked away enough to offer calm and quiet. In terms of value for money, this place is a gem! You truly get a luxurious experience without the hefty price tag. Whether you’re a group of friends, a couple, or even a solo traveller – Be My Guest Lodge is the perfect choice for anyone visiting the Bloubergstrand area. We left with full hearts, great memories, and a strong desire to return. Highly, highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie D
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker gebly! Baie lekker gebly! Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Be My Guest Lodge
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit. Sien jou gou weer. Groete, Deon

Vida S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfekte ligging vir 'n kuier in Blouberg. Deon was baie hulpvaardig en het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer en tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Be My Guest Lodge
Baie dankie, Vida. Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Tot weer sin. Groete, Deon

Herman G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Presies waarna ons op soek was! Alles was skoon en netjies, en die gasheer was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jamandus L
1 nag
4.0
Okt 2025

Dit was voldoende, maar die ekstras maak dat mens besluit om terug te keer. Die verblyf was okay. Ek het meer verwag. Daar was bouwerk aan die gang wat bietjie afbreek gemaak het aan die voorkoms van die plek. Ek sou voorstel dat tweepunt kragproppe beskikbaar gemaak word vir selfone en ten minste melk en 'n beskuitjie soos meeste ander plekke in dieselfde prysklas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Be My Guest Lodge
Hallo Jamandus, dankie vir jou review. Ons waardeer eerlike woorde om ons lodge nog beter te maak. Gewoonlik kry elke kamer koffie, tee, suiker, melk en water. Ons is jammer daar was nie melk nie. So iets mag eintlik nie gebeur nie. Ons sal def elke kamer kontroleer en seker maak alles is daar. Ons het die lodge 'n paar maande terug eers gekoop, en wil def pakkies koekies of beskuit of ander klein welkom geskenkies organiseer. Dieselfde vir die 2 punt plugs, is gekoop en moet nog geïnstalleer word en die bouwerk is ongelukkig nodig. Maar ons hoop ons sal jou weer sien en volgende keer is die bouwerk weg, en vars beskuit en melk daar. Lekker aandjie nog. Baie groete

Gail C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We had an enjoyable stay. Enjoyable, comfortable, quiet and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Be My Guest Lodge
Thank you for the lovely feedback, Gail. Glad you enjoyed your stay. Till next time, Regards, Deon

Carol C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Comfortable for an overnight stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Be My Guest Lodge
Thank you for your wonderful feedback, Carol. Kind regards Deon

Dieter H
Kort verblyf
2.2
Jan 2024

Disappointing. Reception was cool and distant. The room was generally acceptable with a ceiling fan, but no aircon. There was no workspace for a laptop. The bathroom condition was acceptable, but there was peeling paintwork in the shower. There was no dedicated plug for a cellphone charger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Jan
Be My Guest Lodge
Hi Dieter. Thank you for your feedback. I always receive guests in a friendly and welcoming manner. As per our property description, there is no aircon, only ceiling fans in our rooms. I pointed out the plug points for charging cell phones - at the TV plug and 2 plugs - one on either side of the bed. There is a small workstation next to the kettle. Regards, Deon

Eric G
1 nag
5.0
Sep 2023

Very nice place for our ladies getaway! All was as described.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Be My Guest Lodge
Thank you for the lovely feedback, Katie. Regards. Deon

Conrad B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Lovely quiet location. Wonderful location, quiet and serene. Very comfortable and close to restaurants and shops in Blouberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Be My Guest Lodge
Baie dankie Conrad vir die mooi terugvoering, tot weersiens. Groete. Deon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Porterfield Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aa352aea6675656e38ec867a5d4c8cacbf99eb2575c998152f02273ce60408db4198240ac489b96b96dc43a61675b2998ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 51 Porterfield Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.816834016899 18.483542203903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang