Successfully reported
+10

Beach Break One

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Birkenhead Road, Beach Break Unit 1, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Break One is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Bloubergstrand, Kaapstad geleë is. Die kompleks is net 200 m vanaf Blouberg se strand en is ook naby restaurante en winkels.

Die vakansiewoonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met katoen-perkallinne wat 'n 300-draadtelling het. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, kookplaat en 'n ketel toegerus.

Die leefarea het 'n etenstafel, 'n bank en 'n TV met die Netflix-toep. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié area lei na 'n klein stoep met braaigeriewe. Die woonstel het handdoeke en 'n strandsak met strandhanddoeke en 'n koelboks wat gaste kan strand toe neem.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike wasgoedgeriewe en swembad. Veilige parkeerplek word in die kompleks voorsien.

Beach Break One is net 15 km vanaf Kaapstad se middestad en 34,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Vernie P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid self. Baie lekker gebly. So rustige atmosfeer. Sal graag weer wil boek.
Aug 2025
Helette V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker! Baie lekker! So skoon, netjies en mooi!
Aug 2025
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale basis om Kaapstad en omliggende dele te verken. Baie lekker gebly in 'n skoon, netjiese, smaakvolle en moderne eenheid. Baie vriendelike en beh...
Sien meer
Jun 2025
Gerard M
Saam met lewensmaat
5.0
Het Bloubergstrand geniet. Heerlik gebly, netheid en ligging baie goed.
Mei 2025
Edward S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, beautiful and perfection. Wish we could stay longer! Everything was a 10/10! So unfortunate we had to leave so quickly. The p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Birkenhead Road, Beach Break Unit 1, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Break One het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Birkenhead Road, Beach Break Unit 1, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4528fd6b7ddbf043aec556a78a5bc2ca8456f3d93b41e017b3a0de3cefc9c55134971c77618b3efb720a145e76739b0f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Birkenhead Road, Beach Break Unit 1 Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.825098966867 18.480489737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang