Successfully reported
+10

Beach Break One

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Birkenhead Road, Beach Break Unit 1, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Break One is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Hierdie kompleks is ideaal geleë binne 200 m vanaf Bloubergstrand, en naby nuwerwets see-front restaurante/kroeë en winkels.

Dié smaakvol versierde vakansiewoonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat toegerus is met 300-draad katoen perkallinne, en die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n kookplaat en 'n ketel.

Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek, 'n bank om op te ontspan, en 'n TV met 'n Netflix-toepassing; gratis Wi-Fi-toegang is beskikbaar om media te stroom. Die leefarea lei na 'n klein patio met 'n braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Boonop bevat die woonstel badlakens en handdoeke, asook 'n strandsak met strandhanddoeke en 'n koelboks om vir ontspanningspiekniek op die strand te gebruik.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike wasarea en swembad. Veilige parkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.

Beach Break One is ook sowat 15 km vanaf Kaapstad se sakekern, en 34,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Vernie P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid self. Baie lekker gebly. So rustige atmosfeer. Sal graag weer wil boek.
Aug 2025
Helette V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker! Baie lekker! So skoon, netjies en mooi!
Aug 2025
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale basis om Kaapstad en omliggende dele te verken. Baie lekker gebly in 'n skoon, netjiese, smaakvolle en moderne eenheid. Baie vriendelike en beh...
Sien meer
Jun 2025
Gerard M
Saam met lewensmaat
5.0
Het Bloubergstrand geniet. Heerlik gebly, netheid en ligging baie goed.
Mei 2025
Edward S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, beautiful and perfection. Wish we could stay longer! Everything was a 10/10! So unfortunate we had to leave so quickly. The p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Birkenhead Road, Beach Break Unit 1, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Break One het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Birkenhead Road, Beach Break Unit 1, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4528fd6b7ddbf043aec556a78a5bc2ca8456f3d93b41e017b3a0de3cefc9c55134971c77618b3efb720a145e76739b0f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Birkenhead Road, Beach Break Unit 1 Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.825098966867 18.480489737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang