Successfully reported

Beach Forest Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

Spesiale Aanbod

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2025 tot 31 Jan 2026.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2025 tot 31 Jan 2026.

Prys sluit in
De Luxe Penthouse Milkwood
Selfsorg.
Gesinswoonstel Waterberry
Selfsorg.
Gesinswoonstel Pigeonwood
Selfsorg.
Ateljeewoonstel Yellowwood
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

R350 per persoon per nag vir ekstra gaste in die kamers, slegs indien dit vooraf gereël word.
Die balans van die betaling moet voor 2 weke aankoms betaal word.

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Ons is trots daarop om ’n troeteldiervriendelike instansie te wees wat steeds ons gaste as die eerste prioriteit beskou. Ons probeer verseker dat jou omgewing stylvol en gemaklik is, en dat die tuin ’n plesier is om in te ontspan. Ons versoek dus dat troeteldier-eienaars seker maak dat hulle ons dekor en tuine respekteer. Ons het ’n paar reëls om seker te maak dat troeteldier en eienaar gelukkig is. Daar is "astroturf" opo die perseel, en egte gras op die rand.
1. Maak asb. agter jou troeteldier skoon en word ontslae van enige gemors. Troeteldiere moet opgelei wees om in die huis te funksioneer. Lig asb. die bestuur in indien daar enige "ongelukke" binne plaasvind.
2. Bring asb. handdoeke, komberse, lakens, ens. om te verseker dat diere nie die meubels beskadig nie. Die lodge se handdoeke mag nie vir diere gebruik word nie.
3. Bring asb. eie troeteldier-beddegoed, bakke ens.
4. Jou troeteldier moet aan ’n leiband wees wanneer julle op die perseel rondbeweeg.
5. Maak asb. seker dat jou troeteldier nie ander gaste pla of konstant blaf nie, en sorg ook dat jou troeteldier by jou is ten alle tye (wanneer dit nodig is).
6. Geen honde word in die swembad toegelaat nie.
7. Vir gaste, troeteldiere en personeel se veiligheid, word geen wrede soorte troeteldiere toegelaat nie. Jou hond moet goed opgelei en katvriendelik wees.
8. Gee asb. vlooipille vir jou hond met aankoms.
9. Daar is ’n eenmalige troeteldierfooi van R250.
10. Alle honde moet ingeënt wees, veral teen hondsdolheid. Dis onwettig om ’n hond na KZN te bring sonder dat die hondsdolheid-inenting op datum is.
11. Diere mag nie die blombeddings verskeur of in die area grawe nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R 1 100 R 917
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 917
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 917
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13b Marion Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkliMlfCYUxgvSsXUX7tZ1SzByECs1x80OmnzPBQIMX04dY3YHN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R917 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 13b Marion Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537229917118 31.218532151516
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang