Successfully reported
+7

Beach Lodge Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Marine Drive, Unit 7 Beach Lodge, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Lodge Apartment is in 'n beveiligde kompleks in Margate geleë en bied aan gaste knus en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is 'n perfekte keuse vir klein gesinne, sakereisigers of ontspanningsreisigers wat op soek is na verblyf vir vakansies of oornagverblyf.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n enkelmatras wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste sal die voorsiende linne netjies in die kaste gebêre vind vir hul gebruik.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met 'n Smart TV-boks. Gaste moet hul eie Wi-Fi-roeteerder saambring.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad binne die kompleks geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
1.7
Ligging
2.3
Waarde vir geld
1.7
Diens
2.7
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.1/5

Ellouis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 55 Marine Drive, Unit 7 Beach Lodge, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Marine Drive, Unit 7 Beach Lodge, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4487995f5734614398432333f414b240eb793624a7173c7230f031676001a8a85e3b274b5b496e45f24d6805a9e8eb7a8628?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 2 55 Marine Drive Unit 7 Beach Lodge 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -30.857117596846 30.372331832384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang