Beach Melody and Music
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Beach Melody
- 
                            Rates displayed are on a self-catering basis.
 Fridge, stove and microwave. Only registered guests are allowed . No pets
 
- Beach Music
- 
                            Selfsorg
 Slegs geregistreerde gaste word toegelaat.
 Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.  
Geen partytjies en geleenthede word toegelaat nie. 
Die grasperk is 'n gedeelde area met die eienaar en hul hond en ander gaste.
Addisionele gaste sal volgens die gasheer se diskressie kwoteer word. 
Daar is slegs parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel en daar is ongeveer 20 trappe na die kothuise vanaf die parkeerarea. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2 Newsel Road, Umdloti Beach, 4360, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang