Successfully reported

Beach Shack

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Leendert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Weskus altyd lekker om te wees. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Gemaklik en rustig. Gereis vir werk, maar sal beslis teruggaan vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker en netjiese blyplek. Beslis 'n moet besoek. Baie mooi blyplek op die see. Blyplek is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lovely rustic home. What a lovely place. If you enjoy old and rustic, then The Beach Shack is your place to stay. We enjoyed the fireplace in the kitchen where we all gathered for dinner and a lot of fun. It was a wonderful two-night stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthan B
1 nag
4.4
Mrt 2025

Genotvol en binne verwagtinge. Ek het nie buitensporige verwagtinge nie. Ek wil stort, uitgaan vir aandete, slaap en 'n ordentlike ontbyt geniet. Puik ontbyt (spek, eiers, ens.) in my kamer afgelewer. Johnny het puik diens gelewer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Bihanca S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Aand rustig en tweede aand die teenoorgestelde. Dit was nie sleg nie, maar ek voel dat hulle beter beheer moet hê oor gaste wat geraas maak, sit strenger reëls in plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Michael S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2025

Disappointing. Well placed accommodation, however, has seen better days, in desperate need of some maintenance. We have stayed at McDougals Bay previously - a much better option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nadia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2025

Great location. Die plek is mooi geleë. Alles wat jy nodig het, is daar. Yskas maak nie toe nie en die stort en kombuis was nie voldoende skoon nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dee Moyses / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Beach Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18fc56be6b5be42f20b1bfed56fef4a017fcaa1d6bc1d3fdcacf64a8bb50ebfb30503f6b4a3ceebc95bf8e08ce50bd951ff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 82 Beach Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.252571472024 16.868413961971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang