Successfully reported
+357

Beach Villa Wilderness

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 De Duin, Ronald Krynauw Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 060 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beach Villa Wilderness is 'n luukse gastehuis op Wilderness se strand op die Tuinroete. Ons bied akkommodasie in stylvol gemeubeleerde suites wat ideaal is vir paartjies of vriende wat smag na 'n lekker wegbreek by die see.

Beach Villa Wilderness het 7 luukse suites met luisterryke see-uitsigte, koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met aparte baddens en storte. Elke suite het 'n netjiese sitarea of sitkamer en is toegerus met die nodige luukshede om jou tuis te laat voel, soos 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, japonne, 'n kroegie, kluis en rakke vir tasse. Van die suites het ook ruim, gedeelde balkonne en van die kamers het privaat balkonne.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad met 'n uitsig oor die see. Ontbyt word bedien in die eetkamer of op die stoep met 'n uitsig oor die see. Geniet direkte toegang tot die see en 24 uur diens. Dit is ook baie naby aan 'n natuurreservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon & Leane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3 De Duin, Ronald Krynauw Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Villa Wilderness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 De Duin, Ronald Krynauw Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3965e03aebaf10523dd2f819001b05190916a95b5fd7e80cb367ecb13dbd55b057d7da30e03d3683308b9ee7e9ddcce31478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 060 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 3 De Duin Ronald Krynauw Street 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.995734283924 22.583504021131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang