Successfully reported

Beachfront Holiday Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ronel E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ligging en geriewe albei uitstekend. Die plek was netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die ligging is uitstekend, en die ontvangs was baie vriendelik en professioneel. Die beddegoed was skoon en netjies. Die uitsig oor die see, veral tydens sonsondergang, was ongelooflik mooi. Ek sal die plek beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand & Elicia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker naweek. Uitstekende ligging met pragtige uitsig op die strand. Woonstel was goed toegerus en ons was baie vriendelik en op tyd ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-mari K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantasties. Was heerlik. Fantastiese uitsig. Alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfect holiday destination. Very safe and secure and perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Fantasiese en uitstekend. Dit was uitstekend, ek kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelmina K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ons sal graag weer daar wil bly, maar dan vir seker vir langer. Dit was fantasties. My familie het dit so baie geniet. Die uitsig was prentjie mooi. Woonstel was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus Johannes D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Lekker gekuier. Uitstekende ligging met alles wat jy nodig het in die woonstel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter V
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2025

Ruim verblyf met pragtige uitsig en beskutting. Heerlik gebly. Baie mooi uitsig en beskut. Gerieflike ruimte in eenheid. Kompleks goed toegerus en veilig. Geriewe uitstekend. Oorweeg volle dstv en mnet kanale toegang ingesluit. Kontroleer skoonmakers vir diep skoonmaak, binne yskas ook. Beddegoed kwaliteit kan beter. Oorwegend : Baie goeie verblyf! Ek hoop dit sal help om die webtuiste net nog meer eksklusief te maak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannalize E
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Lekker gebly. Was vriendelik en flink ontvang deur die agent, maar die gebou bestuurder was ongeskik en aangedring dat ons sleepwaentjie moet verwyder vanuit onderdak parkering, ten spyte daarvan dat dit storm reën en ons net ons bagasie graag droog sou wou kry tot by woonstel. Daar was geen bo-lankens op die beddens nie, en kombuis breekgoed (koffie koppies ens.) nie volledige stelle. Dalk 'n idee om koffie en suiker in die woonstel te hê vir gaste wat van ver kom en nog nie by die winkel was nie. Ligging baie goed, direk op die strand.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cap D' Azur, 32 De Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb40900a3a29e4d5133aab523b1d568515cc3bd18ebc6563b9e30b10e63a11cd728169a71b51cc9534c07392aa715f1d7349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 57 5 1 5 Cap D' Azur 32 De Beers Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.110880686523 18.82227129965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang