Beachway on Golden Mile
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Maalbaai Street, Britannia Bay, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beachway on Golden Mile is die ideale plek vir 'n romantiese wegbreek of 'n ontspanne vakansie aan die Weskus. Hierdie privaat, volledig gemeubileerde woonstel is ongeveer 60 m vanaf The Golden Mile Beach in Britanniabaai, St. Helenabaai geleë.
Die oopplan-ontwerp is geskik vir 2 gaste. Die ateljee-eenheid se slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, is toegerus met ingeboude kaste en bied 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, dubbel elektriese kookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die knus leefarea bied 'n leerbank, 'n TV en maak oop na 'n balkonarea met gedeeltelike uitsigte oor die Atlantiese oseaan.
Gaste het toegang tot 'n omheinde lapa, swembad en houtbraai op die perseel. Hierdie onthaalarea word ook deur die huisbewoners gebruik. Gaste het privaat hektoegang na die strand, wat lei na 'n dek vir dolfyn- en walviskyk, of om bloot na manjifieke sonsondergangrefleksies in die blou water te kyk - omring deur 'n goue strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Desirée Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 3 Maalbaai Street, Britannia Bay, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachway on Golden Mile het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Maalbaai Street, Britannia Bay, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang