Beachy Seaside Serenity
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 53 North Beach Road, 4 Isikhulu, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beachy Seaside Serenity is geleë in Umdloti, 'n klein oorddorpie langs die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat 'n see-wegbreek soek.
Die woonstel met lugversorging bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolfoond.
Die leefarea lei na 'n groot balkon waar gaste 'n al fresco-maaltyd met pragtige see-uitsigte kan geniet. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corrine Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 53 North Beach Road, 4 Isikhulu, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 53 North Beach Road, 4 Isikhulu, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang