Successfully reported

Before Sunrise @ Estate

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls

Daar is 1 hond op die perseel wat nie toegang tot die eenheid het nie, maar wat heel waarskynlik eers vir jou sal blaf. Hy slaap binne en blaf nie in die nag nie.
Rook is binnenshuis verbode. Gaste moet asb. buite rook.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00. Respekteer asb. die bure.
Inkloktyd is om 14:00.
Uitkloktyd is om 10:00.
Slegs 'n maksimum van 2 gaste word toegelaat. Geen ekstra gaste word sonder vooraf toestemming toegelaat nie.
Aangesien die eenheid op 'n gedeelde eiendom met ander inwoners is, word gaste gevra om asb. nie ander eenhede se areas binne te gaan nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hanteer asb. die verblyf met respek.
Sluit die deure wanneer jy die verblyf verlaat.
Moet asb. nie die meubels rondskuif of beskadig nie.
Parkeer slegs in die aangewese parkeerareas.
Los die sleutels in die deur wanneer jy uitklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Feverwood Place, Woodlands Estate, Moreleta Park, Pretoria, 0072, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA464e64315c9b14247781c6c15bf48f082f20663a9c469c571f6d005d0317eb3c3f41b0d83591bd7585ec3867a0c9301625cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 48 Feverwood Place Woodlands Estate 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823669220282 28.306114768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang