Bel Tramonto
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bel Tramonto is 'n gastehuis geleë op 4 hektaar grond in Bloemfontein naby Woodland Hills Wildlife Estate wat 'n verwelkomende, gerieflike verblyf bied.
Dié gastehuis bied 5 stylvolle en gerieflike slaapkamers, elk met sy eie ingang en en suite-badkamer. Alle kamers het lugversorging en TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer het 'n yskassie met 'n koffie- en teestasie. Gratis WiFi word voorsien.
Bel Tramonto nooi gaste om by hulle aan te sluit vir 'n ontspanne verblyf met 'n plattelandse atmosfeer weg van die stadsjaag, maar tog naby genoeg aan al die groot besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nakkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bel Tramonto het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang