Successfully reported
+19

Bel Tramonto

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bel Tramoto is 'n gastehuis wat op 'n 4 hektaar eiendom in Bloemfontein naby die Woodland Hills Wildlandgoed geleë is. Die gastehuis bied verwelkomende, gerieflike verblyf.

Daar is 5 stylvolle, geriefliek slaapkamers wat elk hul eie ingang en en suite-badkamer het. Al die kamers het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer het 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Bel Tramonto nooi gaste om 'n ontspannende, plattelandse atmosfeer te ervaar, net 'n entjie al die die top-besienswaardighede in Bloemfontein.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadia D
5.0
Heerlike, rustige ligging. Ek het heerlik gebly by Bel Tramonto. Die ligging is vir my baie ideaal en baie rustig. Kan nie glo jy is by 'n stad nie. D...
Sien meer
Aug 2025
Gerda J
Saam met lewensmaat
5.0
Tevrede. Gerieflik. My dogter en haar man het gebly. Sy sê dis gerieflik en 'n oulike plekkie.
Mei 2025
William S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Gasheer is baie vriendelik.
Apr 2025
Lieze V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik lekker! Ons het heerlik gebly, alles was netjies en gerieflik. Baie dankie.
Mrt 2025
Martin T
Besigheidsreis
5.0
Exactly what was advertised at exceptional quality. Excellent! Best accommodation during my trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bel Tramonto het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4afd6567f771df4b7400097c6958b6431a1916fd6b650ae6f19d203d39666288f308a3f5b9c0b6a43af7a4565cee4c9a0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061701490763 26.174481511116
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang