Successfully reported

Bella Rosa Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anke D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was besonders lekker om daar te bly. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is pragtig, goed toegerus met alles waaraan jy kan dink. Dis lekker om te sien plekkies maak voorsiening met goed soos 'n miltiplug, flitse, noodlog, fan, heater, koffie goedjies, melk en selfs drinkwater in die yskas. Die kaggel was beslis 'n wenner toe dit koud was. Dit was regtig baie besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

The cottage was clean, well equipped and absolutely dreamy to stay in. Best beds. Fantastic stay with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. Well accommodated, clean and tidy. Beautiful cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadrique K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beeldskoon en lekker. Wonderlike plek. In die boekproses was dit maklik en ons het ons eie spasie gehad, geriewe was perfek en volgens die foto's, views was amazing. Sal vir seker aanbeveel vir vakansiegangers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker gebly! Sentraal geleë en die diens was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ideale gesinsverblyf om die omgewing mee te verken. Alles skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is ook daar - van vuurmaakhout tot 'n haardroër en betroubare WiFi. Die gasheer is ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Sy het 2 aparte beddens in die tweede slaapkamer gesit vir ons verblyf vir my 2 tieners. Warmkomberse en kaggel ook. Die blyplek is veilig en sentraal geleë. Jy het nie direkte uitsigte vanaf die blyplek nie, maar sodra jy uit is by die hek sien jy alles wat jy wil sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christopher
Bella Rosa Cottage
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om u almal te ontmoet. Groete, Michele

Tina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lovely long weekend with our schnauzers! Bella Rosa is very comfortable. Michele made sure all our needs were taken care of. Thank you for all the firewood, it was definitely needed during the cold evenings!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

The most enjoyable stay I've had at a B&B. Perfectly located, to enjoy the beauty of Clarens. The most enjoyable stay I've had at a B&B. Perfectly located, Bella Rosa was spacious and wonderfully comfortable. We enjoyed warm hospitality, peaceful evenings beside the fireplace and the most delicious and nutritious breakfasts to set you up for the day. Will definitely return for another stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christopher
Bella Rosa Cottage
Thank you so much, We look forward to hosting you again.

Nadia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Heerlike langnaweek Heerlik gebly met als wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christopher
Bella Rosa Cottage
Hi Nadia Thank you so much. We look forward to hosting you again. Best wishes Michele

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christopher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 025
R 1 025 R 667
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 025
R 1 025 R 667
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 025
R 1 025 R 667
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 475 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f99e6af9effa636df6c965ec72fb3fba467c77425204418f9e01d504d03795035e5ced19f7ef291a3308e6ad26bcc19385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 025 nouVanaf R666 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 475 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.508122307532 28.422404568123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang