Bella Sunrise
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
2 Swemhanddoeke sal voorsien word. Let asseblief daarop dat die swembad nie 'n net het nie. Geen partytjies of geraas na 22:00 word toegelaat nie. Geen besoekers word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie, aangesien die eienaar 2 honde en 'n kat het. Die eiendom sal slegs Maandae tot Donderdae skoongemaak word en nie op Vrydae, Saterdae of Sondae nie. Geen skottelgoed sal op enige dag gewas word nie, tensy gaste bereid is om die huishoudster ekstra daarvoor te betaal. Jy kan ook die huishoudster ekstra betaal om jou wasgoed en strykwerk te doen. Dit word bereken per lading van 5 kg. Beddegoed sal elke vyfde dag omgeruil word vir lang verblyf. Badhanddoeke sal elke tweede dag omgeruil word, behalwe oor naweke.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Doreen Crescent, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang