Bleu Bird Guesthouse
Beskrywing
Die Budget Dubbelkamer beskik oor 'n smaakvol versierde kamer met 'n dubbelbed met hemelbed en eksklusiewe toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid het 'n TV met Chromecast, gratis WiFi, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Geen stiletto-hakskoene mag op die houtvloer gebruik word nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf met die gastehuis gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie tensy dit vooraf met die eienaars gereël word.
Geen musiek of harde geraas word tussen 22:00 en 6:00 toegelaat nie.
Besoekers moet vooraf goedgekeur word en moet teen 18:00 die perseel verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en eksklusiewe toegang tot 'n aparte badkamer met bad- en stortgeriewe. Gaste het privaat toegang tot 'n toegeboude stoep wat na die swembad lei. Daar is ook 'n TV met Chromecast, gratis WiFi, 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen stiletto-hakskoene mag op die houtvloer gebruik word nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf met die gastehuis gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie tensy dit vooraf met die eienaars gereël word.
Geen musiek of harde geraas word tussen 22:00 en 6:00 toegelaat nie.
Besoekers moet vooraf goedgekeur word en moet teen 18:00 die perseel verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kamer het 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en ekslusiewe toegang tot 'n aparte badkamer met bad- en stortgeriewe. Daar is ook 'n TV met Chromecast, gratis WiFi, 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen stiletto-hakskoene mag op die houtvloer gebruik word nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf met die gastehuis gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie tensy dit vooraf met die eienaars gereël word.
Geen musiek of harde geraas word tussen 22:00 en 6:00 toegelaat nie.
Besoekers moet vooraf goedgekeur word en moet teen 18:00 die perseel verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kamer is die luukse hoofsuite en beskik oor 'n privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n instap-aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met Chromecast, gratis WiFi, 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen stiletto-hakskoene mag op die houtvloer gebruik word nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf met die gastehuis gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie tensy dit vooraf met die eienaars gereël word.
Geen musiek of harde geraas word tussen 22:00 en 6:00 toegelaat nie.
Besoekers moet vooraf goedgekeur word en moet teen 18:00 die perseel verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 12 Keston Crescent, Fynnlands, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang