Successfully reported
+54

Belle Vue Ridge

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sea Witch Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 792 R2 513 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Belle Vue Ridge is 'n ruim gastehuis in Plettenbergbaai, en het lieflike uitsigte oor die see en omgewing.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 kamers wat oopmaak op 'n patio. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook gratis WiFi-toegang is in elk van die kamers beskikbaar.

'n Gemeenskaplike kombuis met 'n stoof, braai en 'n mikrogolfoond is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Neem asseblief kennis dat dele van die huis via trappe toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Gaste kan ontspan rondom die sonverhitte swembad, of gebruik maak van die beskikbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.

Plettenbergbaai bied verskeie doendinge soos stap-, voetslaan- en fietsroetes, perdry, walviskyk, seekajakvaarte, asook verskeie restaurante en winkels. Besienswaardighede in die area sluit die Lawnwood Snake Sanctuary, Noah's Park Wolf Sanctuary, Radical Raptors-rehabilitasiesentrum, en meer in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5 Sea Witch Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belle Vue Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 792
R 2 792 R 2 513
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 792
R 2 792 R 2 513
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 792
R 2 792 R 2 513
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sea Witch Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c01312a45ef320e63ea502ce1f68874610f2cd7a27493fd3fc69b87136ebdc70fcb556f0be5007a1f273e180ae37509d5c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 792 nouVanaf R2 513 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 5 Sea Witch Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.057525418906 23.36941316416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang