Successfully reported

Bellevue Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Hermann D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker! Fantasties. Baie groot, gerieflik, en ten volle toegerus. Baie vriendelike gasvrou. Tannie het selfs beskuit en koeksisters voorsien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bellevue Cottage
Dankie Hermann vir die terugvoer. Waardeer dat jy die moeite gedoen het. Dit help vir my as ander gaste verblyf keuses moet maak.

Hennie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n luukse plek, goed toegerus en baie netjies. Die gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bellevue Cottage
Dankie vir julle kommentaar. Dit is lekker om sulke gaste soos julle te hê. Julle is altyd welkom by ons. Groete, Ronelle

Anmarie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Huis was ruim, skoon en netjies. Dankie vir die gasvryheid. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theodor B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2025

Heerlik rustig, tog naby alles, Rustenburg Noord. Dankbaar vir hartlike puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bellevue Cottage
Dankie Theo vir die terugvoer en goeie kommentaar. Ek wil regstel. Ons is nie in Rustenburg Noord nie, wel in Donkerhiek Plot 311 Bellevue. Nogmaals dankie.

Sue H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Quiet and relaxing accommodation. The cottage is very comfortable and really well equipped, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bellevue Cottage
Hi It was a pleasure to accommodate Sue and her husband at our guesthouse. They are excellent guests and are always welcome to stay here again. Ronelle

Ronel D
1 nag
5.0
Jun 2024

Plaas ervaring. Heerlike, gerieflike en warm verblyf vir die winter. Geen verkeer wat ons plattelanders pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriszelda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly. Toekomstige gaste sal dit net so geniet soos ons. Ons het baie lekker gebly. 'n Warm, huislike kuier atmosfeer met vriendelike gasvryheid en 'n ware omgee hart vir die gaste vanaf die eienaars. Ons was spyt ons het net vir een aand oorgebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bellevue Cottage
Baie dankie vir die boodskap. Waardeer en net die mooiste vir julle. Ronelle

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bellevue Cottage
Julle is altyd welkom. Baie voorspoed vir 2025.

Johan P
1 nag
4.6
Feb 2024

Dit was wat ek nodig gehad het! Ek het lekker gebly, dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anzett V
1 nag
4.2
Feb 2024

Baie gasvry, goeie reelings met aankoms. Baie gasvry. Oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot Bellevue, Watsonia Road, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16ee5c7d42055e77ab36fb3fa9e19c4a59b5d0330da2c921674f0b7679156f01c1d95c9f8a57c59173f49f18ea289af62180?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Plot Bellevue Watsonia Road 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.672120615854 27.19577819109
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang