Successfully reported

Bello Al Mare

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tahren L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Goed vir die siel. Ons het baie lekker gebly. Dwarskersbos is 'n besondere plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella J B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Dit is 'n lieflike huis, netjies, naby die see, alles en nog meer! Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Thank you so much for your positive review. The weather was not the best. I am glad that you enjoyed your stay. I would love to see you again.

Marisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Pragtige moderne huis. Mooiste see uitsigte. Heerlik gerus. Ons het heerlik gekuier. Pragtige huis met alles wat jy mag benodig. Alles is netjies, skoon en modern. Die ligging is perfek, net 'n paar tree en jy is op die strand. Die braai en kuiertafel het die mooiste see uitsigte. Eienaars is baie vriendelik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Marisa, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons bly julle het die kuier geniet, kom kuier asb. gou weer. Weskus groete

Michelle W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Ons het kom rus by die see en rus het ons gerus. Bello Al Mare is besonders goed toegerus en het daai klein ekstratjies wat die kuier net beter maak. Die braai en kuiertafel met die see uitsig was 'n gunsteling. Dankie aan Koos vir sy gasvryheid en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Michelle, baie dankie vir die positiewe resensie. Dit is vir ons lekker om te hoor as ons gaste die tydperk by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien. Weskus groete.

Magnus P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik. Huis was baie netjies, by die strand en mooi uitsig. Die hele familie het dit baie geniet. Ons was daar vir net twee aande en sou baie graag nog langer wou bly. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Ons is baie bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Hoop ons sien mekaar weer. Weskus groete.

Marchelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik, kommervry en soos 'n rie huis by die see. 'n Heerlike kuier by 'n ongelooflik mooi strandhuis. Letterlik 'n klipgooi vanaf die see en alles wat 'n mens nodig het (en meer) om goed te rus. Die eienaars is baie aangenaam en is trots op wat hulle aan hulle gaste bied. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Ons is altyd opgewonde om te hoor ons gaste het hul verblyf geniet. Ek wens julle kon nog langer bly. Ek is ook altyd bly om te hoor dat ons aan ons gaste se verwagtinge kon voldoen. Ons hoop om julle weer te sien. Weskus groete.

Juanita O
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Verken die Weskus. Die beste vakansiehuis ooit! Alles is perfek, georganiseerd en netjies, en herinner aan ons eie huis! Alles en nog meer wat mens kan verwag van so 'n groot huis. Perfekte gasheer, die ligging is uitstekend. Gaan definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ek is altyd bly om te hoor dat gaste tevrede was met hul verblyf. Ek hoop om julle gou weer te sien. Weskus groete.

Antoinette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

As ons kon, sou ons 6 sterre gegee het. Ons gebruik julle gereed, dankie. Ons kan nie uitgepraat raak oor ons ondervinding met die diens en die "attention to detail" nie. Die plek is 'n bonus en soveel meer. Al is jy op vakansie, wel dis jou huis van jou huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek is so bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Dit is so verblydend as ons hoor gaste het lekker gebly. Kom kuier asb gerus weer. Weskus groete

Monica K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Alles en nog meer wat 'n mens wil hê vir 'n wegbreek of vakansie. Fantastiese huis wat uitstekend toegerus is met alles wat nodig is. Ongelooflike ligging met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Ons is bly ons kon in jul behoeftes voldoen, baie dankie vir die mooi boodskap en weereens baie dankie dat julle ons huis so netjies gelaat het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 12 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 12 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Alwyn, Dwarskersbos, Velddrif, 7265, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518e4ab256ef392774eab5c26981d1411956ec2f0d05090678a20a3efb8a3f30d92a4b8d3f166f5fc087d30dac3a7090b01b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 500 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 4 Alwyn Dwarskersbos 7265 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.700998636451 18.221740201053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang