Successfully reported
+57

Bello Al Mare

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Alwyn, Dwarskersbos, Velddrif, 7265, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bello Al Mare is 'n moderne selfsorghuis in Dwarskersbos, Velddrif. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die strand soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers met 'n see-uitsig en bied slaapplek vir 8 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank, geskik vir kinders, in die leefarea op die eerste verdieping.
Die gastebadkamer is ingerig met 'n toilet, wasbak, bad en stort, en die oorblywende badkamer is slegs ingerig met 'n toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die huis beskik oor 'n binnebraai en eetarea met pragtige see-uitsigte. Daar is ook twee buitebraaie: een op die grondvloer met 'n see-uitsig, en die ander op die oop dek met 'n pragtige see-uitsig. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die huis bied beurtkrag-rugsteun met 'n oordragskakelaar en sonkrag. Gratis WiFi en 'n slim-TV met stromingsdienste is beskikbaar.

Gaste kan kies om hul tyd op die strand deur te bring, wat minder as 100 meter weg is, of 'n maaltyd by Soverby Lapa Beach Restaurant te geniet, wat baie naby is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tahren L
5.0
Goed vir die siel. Ons het baie lekker gebly. Dwarskersbos is 'n besondere plek.
Apr 2025
Petronella J B
Saam met vriende
5.0
Dit is 'n lieflike huis, netjies, naby die see, alles en nog meer! Dit was baie lekker.
Mrt 2025
Marisa S
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige moderne huis. Mooiste see uitsigte. Heerlik gerus. Ons het heerlik gekuier. Pragtige huis met alles wat jy mag benodig. Alles is netjies, sko...
Sien meer
Mrt 2025
Michelle W
Saam met vriende
5.0
Ons het kom rus by die see en rus het ons gerus. Bello Al Mare is besonders goed toegerus en het daai klein ekstratjies wat die kuier net beter maak. ...
Sien meer
Jan 2025
Magnus P
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Huis was baie netjies, by die strand en mooi uitsig. Die hele familie het dit baie geniet. Ons was daar vir net twee aande en sou baie graag ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Alwyn, Dwarskersbos, Velddrif, 7265, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bello Al Mare het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 12 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Alwyn, Dwarskersbos, Velddrif, 7265, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518e4ab256ef392774eab5c26981d1411956ec2f0d05090678a20a3efb8a3f30d92a4b8d3f166f5fc087d30dac3a7090b01b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 500 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 4 Alwyn Dwarskersbos 7265 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.700998636451 18.221740201053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang