Belvedere Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Bath Road, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Belvedere Cottage bied jou huislike selfsorgverblyf in 'n rustige, stil en luukse woonbuurt in Makhanda (Grahamstad). Belvedere is naby skole en Rhodes Universiteit geleë en is net 2 km of 4 minute se ry vanaf die middedorp.
Verblyf word gebied in 'n kothuis in 'n lieflike privaat tuin wat oor 2 slaapkamers beskik. Elke slaapkamer is elegant gemeubileer en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en ondervloerse verhitting. Kamergeriewe sluit 'n satelliet-TV, WiFi, haardroër, waaier, elektriese komberse, klokradio en 'n muurkluis in. Die beddens bestaan uit topgehalte linne, en luukse handdoeke en 'n verskeidenheid gastegeriewe word voorsien.
Die selfsorgkothuis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe, waarvan gaste gebruik kan maak. Gaste kan gebruik maak van 'n elegante sitkamer wat na 'n houtdek lei, asook die gebruik van 'n swembad en buitebraaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar, langs die kothuis, agter afstandbeheerde hekke.
Doendinge in die omgewing sluit fietsry en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annalise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 Bath Road, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
- Gaste dink Belvedere Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Bath Road, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang