Successfully reported
+22

Belvedere Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 2de Avenue, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Belvedere Gastehuis bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is op dieselfde perseel as The Rosé Café geleë wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Dit is ook binne maklike bereik van die Augrabies-waterval, 'n bekende toeriste-aantreklikheid.

Die gastehuis beskik oor 5, goed ingerigte kamers met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n lessenaar, yskassie, klerekas met hangers en wasgoedgeriewe op die perseel.

Dit bied ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n sprankelende swembad om in af te koel op daardie warm somersdae.

Daar is personeellede teenwoordig op die perseel en is beskikbaar om teen 'n ekstra koste te help met wasgoed.

Belvedere Gastehuis is naby die Kakamas-sentrum geleë met talle winkels, restaurante en ander geriewe asook 'n vulstasie.

Dit is ongeveer 30 km vanaf die Augrabies-waterval en 230 km na die Namakwaland-blommestreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 2de Avenue, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Belvedere Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 2de Avenue, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae37293626ccfcb0d6d9e431c249c23e94fe27bfd6dd20a138a6bb1edfdba47e74560bff1e4db7b3802f2ce7d108b1f727e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 1 2de Avenue Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -28.770077132123 20.613182839148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang