Belvidere Manor Cottage 10
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook (insluitend vape) binne nie.
Skakel die gaskaggel af wanneer jy uitgaan of voor jy gaan slaap.
Geen partytjies of harde musiek nie.
Sluit alle deure wanneer jy uitgaan.
Bring buitekussings in die nag in.
Los asseblief die sleutels in die sleutelboks met vertrek.
Rapporteer enige breekplekke via WhatsApp aan die gasheer voor vertrek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 3 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 1 baba
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 169 Lower Duthie Drive, Belvidere Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang