BeMyGuest
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Camp Street, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
BeMyGuest is 'n gastehuis in Upington wat hoogs aanbeveel word deur die AA. Die B&B is ideaal vir 'n enkelpersoon, 2 mense wat deel, 'n klein gesin of klein groepe van 23 of minder.
Alle kamers is versier met die gas se gemak in gedagte. Elke kamer is toegerus met 'n enkel-, dubbel- of koninggrootte-bed, en suite-badkamer, 'n werkstasie, DStv, lugversorging, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe asook onbeperkte WiFi. Elke kamer het 'n privaat ingang en maak oop op 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan na 'n lang dag. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is ook beskikbaar vir jou gemoedsrus.
Die gastehuis is net 5 minute se ry vanaf die middedorp, Kalahari Mall, Mediclinic Privaat Hospitaal, Upington se skougronde, 2 laerskole en 2 hoërskole, Upington se munisipale swembad en vulstasies af. Dit is ook op pad na Upington Internasionale Lughawe, Namibië se grens en die Kgalagadi Oorgrenspark.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lezel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 131
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 Camp Street, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink BeMyGuest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Camp Street, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang