Successfully reported

BeMyGuest

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Andrea M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

My gunsteling gastehuis in Upington! Wanneer ek Upington toe gaan, bly ek by Be My Guest. Kamers is ruim en netjies en het wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Be my Guest sal altyd my no 1 gastehuis in Upington bly. Ek het al verskeie kere by Be my Guest gebly. Dit is baie netjies, groot kamers en baie gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoba M
1 nag
5.0
Mei 2025

Would recommend them. Everything was clean and tidy. Reception was very polite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisia V
1 nag
5.0
Jan 2025

Aangenaam. Baie lekker ten spyte van waterkrisis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa G
1 nag
5.0
Jan 2025

Great. Very comfortable, food was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kanna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Gasvrye bestuur en personeel. Rustig en veilig. Rusgenot uit die boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lezel
BeMyGuest
Baie dankie vir die mooi resensie, hoop om u gou weer te sien. Groete, Be my Guest Span

Emsie C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2025

Oraait. Dit was mooi en skoon, maar dit is baie duur vir wat jy kry. Op die een foto onder die kamer "Vreugde" lyk dit of daar 2 kamers is, maar dit is net 1; hulle dra 'n ekstra bed in die kamer in. Parkering is ook baie klein vir 'n bakkie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lezel
BeMyGuest
Goeie dag Baie dankie dat u die foto onder ons aandag gebring het. Dit was slegs om te wys dat die kamer 'n deur tussen twee kamers het indien u dit 'n familie kamer wil maak. Jammer vir die ongerief. Groete Be My Guest Span

Lynne M
1 nag
3.6
Jun 2025

Fantastiese verbly maar Upington was a let down. Eiendom is pragtig en ontvangs vriendelik. Unfortunately, municipality service delivery lets you down in a big way, which you have no control over, but it does affect your business. No electricity and no water in less than 24 hours was very uncomfortable. My first and last time to Upington. Ek dink die webtuiste kan noem dat dienslewering swak is, dan het ons dalk verbygery.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lezel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 131

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 290
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 290
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Camp Street, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba3d8ca9f85165fd511a24fc5e449076bb71b875d6db824356ca8bbe1231f2ab779ffde9225230e74c55b653f17f54ab90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 1 Camp Street Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.446999023665 21.256796121597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang