Beni Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 518 Maynard Road, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Beni Apartment is in 'n rustige tuin in Garsfontein in Pretoria en bied toegang tot verskeie mediese inrigtings en sentrums in die omgewing. Die woonstel is op 'n woonerf waar die eienaars woon geleë.
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed asook 'n verhewe slaapplek wat met trappe bereik word en 'n matras vir 2 mense het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolfoond toegerus.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe, asook gratis WiFi. Die eiendom maak van sonkrag gebruik en gaste sal dus nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 518 Maynard Road, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Beni Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 518 Maynard Road, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang