Successfully reported

Beni Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Sonia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gebly. Baie stil en veilig, mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lekke. Lieflike verblyf, netjies met 'n lekker binnehof en braai area. Sal definitief weer daar oorbly as ek weer in Pretoria is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca R
1 nag
5.0
Mei 2025

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies, veilig en stil. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor F
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Host was very friendly and helpful, apartment was great! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie netjies. Baie netjies. Net bietjie klein. Sal nie meer as 2 persone aanbeveel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette W
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Lekker gebly. Plekkie is pragtig en skoon. Gasheer, -vrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek het lekker gebly en sal dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Beni Apartment
Baie dankie. Jy is altyd welkom.

Nico L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Dit het aan ons verwagtinge voldoen. Baie stil woonbuurt. Lekker om buite in die tuin te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Oor die algemeen was dit 'n lekker plekkie om te oornag. Baie dankie. Die kamer was mooi en netjies. Daar was 'n gebruikte waterbottel van vorige gaste wat in die rakke bo die bed was wat nie verwyder was nie. Daar was ook net een koppie in die kombuiskas vir koffie maak. Ons was 3 gaste en moes beurtelings koffie drink uit die een koppie. Ek sou verkies het om binne die perseel te parkeer. Parkering is op die straat. Voor 7 uur in die oggend was daar baie harde musiek wat iewers in die area gespeel het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie P
1 nag
3.8
Mrt 2025

Knus, netjies, mooi tuintjie. Lekker vir oornag verblyf. Naby aan Times Square Casino. Mooi versorg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Rita
Beni Apartment
Natalie is 'n welkome gas wat eenheid netjies agtergelaat het.

Elzaan H
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Aug 2025

The stay was okay. Stay was okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 518 Maynard Road, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af2be748f51d1f0bf61f30b05432040ad4cdf174c423a83e70056e83ef04b21a8dea320352ee97388009674210bff408969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 518 Maynard Road Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.79823946783 28.297871775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang