Successfully reported
+20

Benson's Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treurfontein Farm, Coligny, 2725, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Benson's Lodge is op 'n werkende plaas geleë en bied gehalteverblyf vir oornaggaste of sakereisigers. Die lodge is net buite Coligny en sowat 25 km vanaf Lichtenburg geleë.

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede, elk met hul eie privaat en suite-badkamers. Dié eenhede is rondom 'n knus patio met oorgenoeg sitplek en braaigeriewe vir gemeenskaplike gebruik geleë.

Die lodge het 'n pragtige uitsig en is net ver genoeg van die dorp af om gaste 'n rustige atmosfeer te gee, terwyl dit naby genoeg is om by 'n winkel in te gaan as die behoefte ontstaan.

Benson's Lodge is trots op hul skoon en gerieflike kamers en uitstekende kliëntediens.

Gaste word tydens hul verblyf veilige parkeerplek op die perseel bekostig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Treurfontein Farm, Coligny, 2725, Noordwes
  • Gaste dink Benson's Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treurfontein Farm, Coligny, 2725, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ8QX2j28Ayf9fVPe1tSfRPktY7k3cT9dDTMToOAun13PgRCNCJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Treurfontein Farm Coligny 2725 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.344634445195 26.325947479786
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang