Benvenuto Hotel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Pitsani Road, Kelland, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Benvenuto is Italiaans vir 'welkom'. Hierdie boetiek villa in Toskaanse styl bied aan die kieskeurige gas 'n veilige venue, gerieflik geleë vir jou eksklusiewe verblyf, konferensie of geleentheid vereistes. Benvenuto is ideaal geleë en maklik bereikbaar.
Die hotel bied 20 luukse hotelkamers met 'n keuse van enkel-, dubbel- of tweelingverblyf. Standaardgeriewe sluit in en suite-badkamer elk met 'n aparte bad en stort, ekstra-lengte beddens, hotelgeriewe, lugversorger, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Benvenuto bied ook konferensiegeriewe met alle vereiste toerusting, opgestel in die styl van jou keuse. Die pragtige eetsaal of tuin kan enige vereiste funksie akkommodeer met 'n spyskaart wat ontwerp is rondom jou voorkeur.
Die hotel het 'n omheinde veilige area met gratis veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Pitsani Road, Kelland, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink Benvenuto Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Pitsani Road, Kelland, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang