Successfully reported
+20

Benvenuto Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pitsani Road, Kelland, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Benvenuto is die Italiaanse woord vir "welkom". Dié boetiek-villa met 'n Toskaanse styl bied aan die oordeelkundige gas 'n veilige ligging wat gerieflike geleë is vir eksklusiewe verblyf, konferensies en ander geleenthede. Benvenuto kan maklik bereik word.

Dié hotel het 20 luukse enkel-, dubbel- of 2-enkelbedkamers. Geriewe sluit 'n bad en stort, ekstra lang beddens, hotelgeriewe, lugversorging, DStv, tee-en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.

Benvenuto bied ook konferensiegeriewe met al die nodige toerusting en opgemaak in die styl van jou keuse. Die mooi eetkamer of tuin is geskik vir enige funksie met 'n spyskaart wat volgens jou voorkeure ontwerp is.

Veilige en gratis parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Louis F
5.0
Het gekry wat ek verwag het - alles werk en netjies. Ligging is maklik om te kry. Parkering is veilig en maklik.
Sep 2025
Karen L
Saam met vriende
5.0
Easy and comfortable stay. Check-in and reception were so smooth and organised. Thank you for catering to all needs. The rooms were cle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker gebly, vriendelik ontvang. Fantasties en baie gerieflik gebly, staf is vriendelik en behulpsaam.
Sep 2024
David D
Besigheidsreis
4.4
Goeie diens en waarde vir geld. Gaan gereeld hier tuis. Alles wat ek benodig teen 'n billike tarief.
Jun 2025
Phillip V
Saam met vriende
4.0
Baie lekker, dankie. Het baie lekker geslaap. Net jammer ons kon nie die rugby kyk a.g.v. hul DStv pakket.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1 Pitsani Road, Kelland, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Benvenuto Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pitsani Road, Kelland, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763244263bcc408b5bdc562ce75de783bf6d01cb930c3a1aafaccb878902bc7a6587c501f9989d29cadbd1a564e55cc40368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 1 Pitsani Road Kelland, Randburg 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.1175 27.9588889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang