Successfully reported
+26

Beresheet The Queen

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33a Church street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beresheet The Queen bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het een badkamer met 'n stort, wasbak en toilet wat gedeel kan word.

Die leefarea is pragtig gemeubileer met kandelare, fluweel en Persiese matte en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, broodrooster, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware insluit. Daar is ook 'n 4-sitplek-etenstafel in die kombuis beskikbaar wat perfek is vir etes. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n kaggel vir kouer nagte.

Buite op die balkon het gaste toegang tot meer buitesitplek wat oor die see uitkyk asook 'n Weber-braai, die ideale plek om die sonsondergang te geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Paige Tayla S
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning stay. What a stunning stay! From the booking process, checking in, all through to after check-out. The Queen is gorgeously dec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Chinique L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Baie gerieflik en gemaklik.
Sep 2025
Dirk U
Saam met vriende
5.0
Sal definitief aanbeveel en sal weer daar gaan slaap. Die dekor is pragtig. Bitter lekker plek, dekor is pragtig, die uitsig is iets anders en hulle h...
Sien meer
Mei 2025
Matt R
5.0
Enjoyable stay and exceeded our expectations. Very pleasant venue for a stayover. Clean, comfortable and affordable! Well located with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lizette B
Gesin met tieners
5.0
Pragtige verblyf. Pragtige verblyf met die mooiste dekor. Alles wat jy nodig het en meer. Sal dit definitief aanbeveel.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 33a Church street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beresheet The Queen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33a Church street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6047d94753a880cdc509d3e18389b6ea3df4ffa30ba760d97d1b67f17dfad00912615ac6a4019ace44dd33b54a444572783e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 33a Church street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.185915975936 22.140346731872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang