Successfully reported

Bergendal Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Die plekkie is baie oulik en ingerig met alles wat jy nodig het. Daarby is dit skoon en as 'n bonus het jy 'n pragtige uitsig oor die berge. Die ontbyt was heerlik en die gasvrou baie vriendelik. Parkering is van straat af, wat baie belangrik is vir my. Sal vir seker weer van Bergendal Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Sal dit aanbeveel! Alles goed gewees. Geen teleurstellings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Bergendal Guesthouse
Thank you. Kind regards, Marlene

Nicole G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable, quick, and convenient. Berg en Dal was the perfect stay for us. We were in Villiersdorp for a wedding at Dennehof and it was 7 minutes away. Marlene was very friendly and had great communication. Our room had everything we needed for a one-night stay. It was very hot there, so luckily there was a fan. The bed was super comfortable and the sheets were clean. Would recommend for anyone going to visit Villiersdorp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

High standard for small town. Reasonable price. Most helpful host. We made a late booking - day before - and were fortunate to get a booking at Bergendal. Most helpful host helped us settle in. House is a dedicated BnB with all the amenities needed. House and rooms are super neat and beds of good quality. Great breakfast provided. Safe off-street parking behind locked gate. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sharlene E
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2025

Nie baie goeie ondervinding gehad nie. Ja en nee, die kamer was nie soos ons dit gebook het nie. Het vir 'n dubbelkamer gevra, ons beddens was nie uitmekaar in 2 nie, maar in 1 grootte. Ek moes die bed deel met my vriendin en dit was ongemaklik vir ons albei. Die dame het aangebied, maar ook verskoning gemaak en gesê sy sal die persoon moet gaan soek om dit te doen. Dit het nie gebeur nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marlene
Bergendal Guesthouse
Middag Dis reg, ek het nagelaat om die beddens te skei, maar na vele gevraerye was die antwoord dis reg, so hulle sou kussings tussen sit. Dit was 'n kingsize bed gewees, nodeloos om te sê dit was reg vir 2 persone, alhoewel dit nie regverdig vir 2 enkelbeddens nie. 'n Persoon wat regtig dit nie so wou hê nie, sou daarop aangedring het en dat ander blyplek vereis het. Ek het voordat ek huistoe is, gevra of dit reg is, anderster sou ek dit doen, want my hulp is nie naby nie. Dit was haar afnaweek. Dit gebeur nie dikwels nie. 2de keer in 14 jaar wat dit gebeur het. Vriendelike groete, Marlene

Nanette R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Lekker rustig bekostigbare verblyf. Baie mooi skoon verblyf. Ons het dit baie geniet om daar oornag te slaap. Ook die ontbyt die volgende oggend was baie lekker. Ek stel voor dat gaste net vooraf ingelig word dat hulle die eienaar moet kontak sodra hulle naby is, want anders moet mens eers wag vir iemand om te kom oopsluit aangesien die eienaar nie op die perseël bly nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Bergendal Guesthouse
Middag Selfoonnommer is groot op die lig aan die voorkant aangedui. Wagtydperk is nie langer as 5 minute nie. Ons bly net om die draai. Mense moet net 'n bietjie geduldig wees. Vriendelike groete Marlene

Nico O
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2025

Nice. Lekker gebly, dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We had everything we needed. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Graaff Street, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwN2NjMDE1LWU3YjMtNGY3ZS1hY2NlLWQxYzI5NTIwMDcxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 14 Graaff Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989653865086 19.289653487102
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang