Bergendal Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Graaff Street, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bergendal is 'n vakansie-toevlugsoord omring deur pragtige uitsigte, geleë in die skilderagtige dorpie Villiersdorp naby Theewaterskloofdam.
Die gastehuis bied 5 lieflike kamers, elk met sy eie unieke styl. Kamers het 'n verskeidenheid rangskikkings wat wissel van 2 enkelbeddens tot koninggrootte-beddens. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi-verbinding in. Kantoorlessenaars kan vir die kamer aangevra word. Wasgoedsakke is by ontvangs beskikbaar.
Tariewe sluit 'n volledige Engelse ontbyt in en aandete is op versoek beskikbaar.
Die perseel beskik oor 'n gastesitkamer met DStv, konferensiegeriewe volgens reëling en veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek. Piekniekmandjies vir daguitstappies sal beskikbaar wees indien vooraf gereël. Daar is 'n oprit om toegang tot die eiendom te kry, asook storte met plek vir rolstoele. Bevestig asseblief voor bespreking om te bepaal of hierdie fasiliteite aan jou behoeftes voldoen.
Geniet wonderlike inkopie-ervarings by die Somerset Mall in Somerset-Wes of die Mountain Mill Mall in Worcester. Jy kan die historiese dorpie Stellenbosch besoek op pad na Kaapstad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 Graaff Street, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergendal Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Graaff Street, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang