Bergsig Self-Catering
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Leeupaadjie Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bergsig Self-Catering is in 'n rustige en stil voorstad geleë. Dié 3 selfsorg-eenhede het hulle eie braai op die stoep met uitsonderlike uitsigte op die berg.
Die selfsorg-eenhede bied slaapplek vir 2, 4 of 6 gaste en 'n dubbelkamer met hul eie braaigeriewe op die stoep, DStv, lugversorging en veilige parkeerplek.
Bergsig Self-Catering is die perfekte oornagverblyf op die roete na die Kruger Wildtuin. Bergsig Self-Catering word deur die eienaar bestuur en ons sal seker maak dat jy baie tuis voel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 18 Leeupaadjie Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Bergsig Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Leeupaadjie Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang