Successfully reported

Bergsig Self-Catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Alisha W
1 nag
5.0
Mei 2025

Fantastiese plekkie. Alles was gemaklik, gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion W
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Comfortable, restful and caring. The unit was very clean and comfortable with all amenities supplied for self-catering. The decor was stylish and had a relaxing feel. The surroundings in the bird sanctuary were quiet and restful. It felt completely safe as well. The hosts were very welcoming and available. My 2-week stay contributed greatly to my peace of mind and rest at the end of my working day. I would definitely recommend Bergsig if you need peace and quiet, caring, clean, safe accommodation: a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Tevrede. Heerlik geslaap. Netjiese braai-geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Het lekker gebly en ontspan. Was met 2 honde daar en die Scottie het wêreld vol ge. Baie gerieflik, en goeie area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lenette O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Lekke geslaap, dankie! Lekker gebly. Baie behulpsame gasheer. Woonstel is elke dag gediens. Goed geleë. Lieflike omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Lekker rustig en netjiese verblyf. Rustige verblyf in 'n mooi buurt naby alles wat jy in die dorp wil doen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Daniel V
1 nag Gesin met tieners
3.0
Mrt 2024

Nie waarde vir geld. Sit alles in wat jy nodig het om jou tegnologie te laat werk. Die eenheid is groot genoeg, maar dit is nie opgedateer met vandag se benodighede. Geen 2-puntprop in die eenheid nie. Geen USB-laaistelle. Lig in die hoofslaapkamer werk nie. Stadige WiFi met wisselvallige konneksie. Die berg voor jou, soos per die ander resensies, is 'n koppie wat opgebou is, nie 'n trekpunt nie. Beddens was ongemaklik. Ek dink dit was 'n paar jaar terug seker goed, maar na ons reeds 2 weke op skooltoere was, is die eenheid rerig te duur met wat dit bied i.t.v. afwerkings, reisigerbenodighede en net waarde vir geld. O ja, die ingang is rerig styl, so 'n sedanmotor gaan skraap.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Francois O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantastiese plek. Baie lekker en mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Gesellig gebly. Die eenheid is goed toegerus vir basiese selsorg. Area is baie stil en veilig met 'n mooi berg-uitsig. Sal dit definitief vir 'n paar dae se wegbreek of oornag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Leeupaadjie Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2NDE4Yjk1LThiNGUtNDFhOS05MmQ2LWE3MTc5ODgzNWRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 18 Leeupaadjie Street Steiltes 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.503607640465 30.993810296059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang